Hierdie is nie net mansparfuum nie – dis karakter in vloeibare vorm. Vir ons is geur nie ‘n stokperdjie of ‘n modegier nie, dit is deel van wie ons is.

Soos Afrikaans, leef dit in ons are. Elke geur in hierdie versameling is met trots geskep vir manne wat hul taal, hul styl en hul identiteit met trots dra. Ons praat Afrikaans, droom in Afrikaans, lag in Afrikaans – en
nou kan ons ook lekker ruik in Afrikaans.